Lighuis Christelike Sentrum Despatch

Lighuis Christelike Sentrum Despatch

Share

08/03/2026

Wegmakers | Deel 5 | Wees Altyd Biddend | Pastoor Morne Spies | 8 Maart 2026

Photos from Lighuis Christelike Sentrum Despatch's post 26/02/2026

God is so groot dat dit onmoontlik is vir ons as mens om ooit Sy volheid te kan begryp, maar as ons d**k aan God se name, dan gee dit vir ons 'n idee van hoe groot Hy werklik is. God se name identifiseer en beskryf aan ons wie Hy werklik is.

Sy naam is:
- Elohim, God die Skepper
- Yahweh-Jireh, die God wat voorsien
- ⁠Yahweh-Rapha, die God wat genees
- ⁠Yahweh-Nissi, die God wat my toevlug is⁠
- Yahweh-Shalom, die God wat vrede gee
- ⁠Yahweh-Sela, die God wat my rots is
- ⁠Yahweh-Rohi, die God wat my herder is
- ⁠Yahweh-Shammah, die God wat daar is
- ⁠Yahweh-Magen, die God wat beskerm
- Yahweh-Chatsahi, die God wat krag gee
- Yahweh-Go'el, die God wat verlos
- Yahweh-Ori, die God wat lig gee
- Adonai, God die meester en heerser oor als

Ons kan dus weet dat God groot genoeg is om in elke voorval en omstandigheid te kan voorsien.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


C/O De Lange And Tulbach
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:30