Ietsiemoois
30/01/2022
Ons is baie opgewonde dat die lewe weer stadig na normaal terugkeer , maar daar is ook hartseer vir ons.... ongelukkig gaan Ietsiemoois se produksie vir eers tot stilstand moet kom as gevolg van ons besige lewe. Dankie vir elkeen se ondersteuning in die laaste 2 jaar. Ietsiemoois was soveel meer as net 'n besigheid en ons was geseend met al die nuwe vriende wat ons gemaak het. Ons glo en hoop dat ons weer met produksie kan begin rondom September. Hou Ietsiemoois se blad dop!
01/12/2021
Ietsiemoois vanaand by Despatch Opskop Fees se eie "Opening of the Season"
Kom geniet die aand saam ons!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Despatch