Active Kids Daycare

Active Kids Daycare

Share

Photos from Active Kids Daycare's post 08/12/2021

Christmas time ❀

Photos from Active Kids Daycare's post 01/07/2021

HaPpY BiRtHdAy to US . πŸ§πŸŽ‰β£ Kan nie glo 6 jaar het so gou verby gegaan nie....voel soos net gister dat ek die "make-up,high heals,perfect hair office life" opgegee het vir "tights,flat shoes en hair in a bun. Party dae ruik ons soos flings en bennets bum cream....verf spatsels Op klere....taai van sweeties oopmaak ons hoor die woord tannnnieee seker maklik n 100 keer n dag....ons vee tranne af, ons vee soms meer goed as net tranne op🀣. Ons maak einas beter...ons gee drukkies...ons luister na die selfde storie soms oor en oor...ons lag en gesels ons speel ons maak kos en ons bederf met sweeties....ons het up and down days...MAAR maak nie saak wat....I wouldn't change it for anything....Active Kids daycare is my pride and joy en elke liewe kleintjie wat by ons inkom trap diep spore in ons harte.❣❣❣ Baie dankie aan elke liewe ouer wat die 6 jaar saam met ons gestap het....en n HUGE HUGE dankie aan die beste staf ooit Carike,Alutha,Zee....for 6 years this 3 ladies have been at my side....Huge dankie ook aan Tannie Sussie, Tannie Amelia, Thembi en Ane wat ons die afgelope paar maande uithelp. ❣We are the best team ever. May we have many many more blessed years together πŸŽ‰β£πŸŽπŸ§

01/07/2021

HaPpy 6th Birthday to usπŸŽ‰πŸŽβ£πŸŽ‰πŸŽβ£what an amazing adventure this has been so far...... πŸŽ‰

Want your school to be the top-listed School/college in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


7A Retief Street, Retief
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 06:30 - 18:00
Tuesday 06:30 - 18:00
Wednesday 06:30 - 18:00
Thursday 06:30 - 18:00
Friday 06:30 - 18:00