NG Kerk Despatch Noord

NG Kerk Despatch Noord

Share

28/07/2025

Hartlik welkom by ons erediens vandag. Ons verwelkom vir Ouderling Louis Els wat die boodskap gaan bring en die prediking gaan waarneem. Skriflesing kom uit Ps 1, Matt 7:13-14. Tema van Preek: Slegs twee paaie en twee keuses.

28/07/2025

Welkom in die huis van die Here. Die boodskap word vir ons vanoggend gebring deur Bertus Griebenow.

28/07/2025

Rut se Koffie Hut nooi almal uit om die naweek ietsie lekker by hulle te kom geniet! Hulle gaan 'n lekker bord boerekos vir slegs R50 verkoop op Saterdag en Sondag. (Op bestelling). So moenie wag nie, plaas julle bestellings sommer nou om teleurstelling te voorkom! Sien julle daar.

03/06/2025

Ons is baie dankbaar om Ds. Theo Schoultz vanoggend weer by ons te verwelkom om die Pinkster-erediens te lei.

02/06/2025

Welkom by ons Pinskter-erediens. Ds Theo Schoultz bring vanoggend vir ons die boodskap.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


13 Jakaranda Street
Despatch
6220