Jakaranda Nasorg

Jakaranda Nasorg

Share

27/11/2020

Goeie more:
Ons wil net in kennis stel dat Jakaranda Nasorg se liefdevolle personeel ook so rukkie wil rus en tyd saam met hulle families en gesinne wil spandeer, dus gaan Jakaranda Nasorg bietjie rus vanaf die 18 Desember tot die 4de Januarie 2021.

Inskrywings is oop vir 2021, beperkte spasie beskikbaar,

Kontak gerus vir Tannie Susan by 084 686 7676 vir enige verdere inligitng

Tuis | JakarandaNasrog 28/09/2020

Loer gerus na ons nuwe "Website"...

Tuis | JakarandaNasrog

Want your school to be the top-listed School/college in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


13 Jakaranda Street
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 12:00 - 17:45
Tuesday 12:00 - 17:45
Wednesday 12:00 - 17:45
Thursday 12:00 - 17:45
Friday 12:00 - 17:45