Cricket101

Cricket101

Share

30/06/2026

Sterkte aan al ons Cricket101 spelers en coaches wat die vakansie op julle verskillende toere is! Julle harde werk sal beloon word💪

[email protected] | 076 537 9132

Photos from Cricket101's post 22/06/2026

Cricket101 o.11 wen die TSL🏆

Baie geluk aan ons o.11 span wat die naweek die TSL gewen het. Hulle het met hulle “never say die” attitude die game deurgetrek en met 2 lopies gewen! Wel gedaan manne, ons is trots op julle💪

[email protected] | 076 537 9132

27/05/2026

Uitslae vir week 1 van TSL👇

Cricket101 o.11 vs JC360 - Cricket101 wen met 163 lopies
Cricket101 o.11 vs Warriors - Cricket101 wen met 111 lopies
Cricket101 o.13 vs Pirates - Pirates wen met 3 paaltjies

[email protected] | 076 537 9132

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Clubview?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Christopher Road
Clubview
0157