Delicious Rugby Klub Ceres
29/05/2026
Gabriel Samson. Spoed se baas. Een van die jongste vleuels wat sy buiging in die 90s vir die A-span gemaak het. Het altyd sy man aan die buitekant geklop. Was goed onder die hoe bal en met sy skraal lyf het hy nie terug gestaan vir die big dogs nie.
Na sy speeldae, is hy ook nog betrokke as afrigter by die 3de span. Hy het ook sukses behaal, deur die liga te wen. Gipp, ons salute jou.
28/05/2026
Waar was jy toe ons in die 90's derby teen BELLA VISTA RUGBY KLUB en Ceres United gespeel het. Golden memories😥
💣
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Ceres