ArtBox Ceres
02/05/2026
Happy Birthday, ArtBox Ceres!! Baie dankie aan al my studente en ouers vir jul ondersteuning die afgelope 13jaar, jul is baie spesiaal vir my! Dankie dat ek my droom en liefde vir kuns met julle kan deel.🎨🥳
01/04/2026
Kwartaal 3/2025: Deel twee van "Stillewe"....
01/04/2026
KWARTAAL 4/2025: POINTILLISM! Die studente het hierdie kwartaal meer geleer oor "Pointillism". Dit is in eenvoudige taal n tegniek waarin klein kolletjies gebruik word om n prentjie te vorm. Georges Seurat se werke is bespreek en toe het ons aan die werk gespring!🎨
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Owen Street
Ceres
6835
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |