RND Systems CC
25/01/2017
Retweeted Maroela Media ():
Korrupsie by Jhb-lisensiekantore: ‘Nog inhegtenisnemings kom’ https://t.co/yZuCSx2N8p
Korrupsie by Jhb-lisensiekantore: ‘Nog inhegtenisnemings kom’ | Maroela Media Argieffoto: www.services.gov.za Die Stad Johannesburg het gesê nog inhegtenisnemings word verwag nadat strafregtelike aanklagte ingedien is teen agt amptenare van die Johannesburgse lisensieafdeling en nog 55 amptenare geskors is, in verband met beweerde bedrog en korrupsie. Tony Taverna-Turisan, wo...
25/01/2017
Retweeted Maroela Media ():
Sakeman in hof ná hy glo ‘dief’ op plaas skiet https://t.co/7G2RE48C3W
Sakeman in hof ná hy glo ‘dief’ op plaas skiet | Maroela Media Argieffoto Michael Tolou (70) het Dinsdag in die periodieke hof in Modjadjiskloof in Limpopo verskyn op aanklag van poging tot moord. Tolou het op 4 Januarie die 30-jarige Simon Mmethi daarvan beskuldig dat hy hout op sy plaas gesteel het voor Tolou hom na bewering geskiet het. Mmethi is steeds in d...
25/01/2017
Retweeted JJL Repairs & Constr ():
https://t.co/s6mmhxBbuu
JJL Repairs & Constr (@jjlrepairsconst) posted a photo on Twitter Get the whole picture - and other photos from JJL Repairs & Constr
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Centurion
0157