Debbies unique Creations
25/12/2025
28/05/2025
Old stuff new jacket bought in 1924 they are a 101 years old
24/12/2024
New protea
24/12/2024
Gamers coffee table. Hier is die klient se boodskap aan ons.
Ek het vir Kersfees vir myself hierdie custom made bordgame tafel laat maak. Iets wat ek al vir jare wou kry. Groot genoeg speel area om al die game stukke uit te pak en as jy klaar gespeel is kan jy net die blad terug sit en viola nou het jy 'n pragtige koffie tafel. Ideal vir puzzels en games wat lank neem. Jy kan die blad op sit sonder om die game weg te pak en die volgende dag, transformeer jy jou koffie tafel weer in ʼn bordgame tafel waar jou game/puzzle van die vorige dag net so vir jou wag.
Daar is selfs cupholders en ekstra stoor plek vir jou bordgames. Hierdie is ʼn moet vir gesinne wat game aande love.
Jy kan jou eie custom size bestel.
Kontak Debbie by 0715028393
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Address
Centurion
0157
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 00:00 |