Pro Unit Installations
03/05/2019
Vir baie jare het ek net die beste kliënte gehad vir wie ek vandag elkeen by die naam dankie wil sê. Julle het brood op ons tafel gesit en my menswaardigheid gegee. Vandag het ek by die einstreep gekom en halt geroep. Ek gaan nou bietjie in die Bosveld rus vir die laaste eindpunt. Baie baie dankie en mag elkeen van julle weet ek het julle waardeer.
29/11/2018
Michelle boekrak.
07/09/2018
Marriette se kombuis en kichenette.
03/08/2018
Yalanda kombuis Monumentpark. Beter fotos volg.
Want your business to be the top-listed Furniture Store in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
Centurion 38B Kirkness Avenue 38B Kirkness Ave
Centurion
0157