Fishbone Baits

Fishbone Baits

Share

Photos from Fishbone Baits's post 02/09/2017

Het so bietjie die vaalrivier gaan aanpak vir n dag sessie laas saterdag. Aanvanklik vroeg die eerste karpie gevang en toe begin die drama met slyk wat afspoel oor die lyne. Het erger geraak toe die wind ook draai. Besluit toe om nader te hengel met die idee om slyk so effens te vermy. Vang toe nog 9 karpe en kry 3 geeles ook.

Al die visse is op gly rietvlei met 0.8 hoekies en white chocolate of honey floaties op die hoeke gevang.

Kombinasie 1
Visgraat (tcp mengsel) en stardust (honey/musk) op die bol

Kombinasie 2
Aurora ( bunspice) en white chocolate op bol

Kombinasie 3
5 spice (cloves) en viper x (caramel) op bol

Nog n lekker dag langs die water.

Photos from Fishbone Baits's post 27/04/2017

Het by roodeplaat n oggend sessie gaan doen. Het op so 70m gehengel. Al die vis is gevang op white chocolate en Red line( musk) soft bleeding floats. Vis was maar traag op die oewer en baie het nie vis gekry nie.
Het viper en bazinga
kamikaze en drifter
Fruit cake en pina colada op die bol gebruik. Grootste karpie was 2.8 kg

Photos from Fishbone Baits's post 27/04/2017

Het in januarie vanjaar by bronkies n draai gaan maak ek het op 70m begin en altwee my stokke daar gevis. Die jong karpies was baie bedrywig en het ons goed besig gebou. Hoekaas het ons fishbone baits se plain floaties en soet wit deeg gebruik en kariba erdwurms het goed deer gekom.

Vis het stiller begin raak so van 12 uur af. Het toe die bom in fishbone se S.A. poeier geskud en dit het weer die kol mooi aan die gang gekry.
Dwb en bazinga
Bazinga en blue ice
Early Bird en spiesa
Viper x. Five spice en bye sous
Het die beste resultate gegee op die bol.
Het in totaal 45 vis gevang.

Want your business to be the top-listed Shop in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Centurion
0149

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00