Doxa Deo Raslouw
29/06/2026
28 Junie 2026 | Goedkoop Liefde | Week 4
Lukas 6:37-38 (AFR83)
“Moenie oordeel nie, en oor julle sal nie geoordeel word nie. Moenie veroordeel nie, en julle sal nie veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word. Gee, en vir julle sal gegee word: 'n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word.”
Ons as kinders van die Here plaas ons hoop op God, want Hy vul ons lewe elke dag met Sy liefde sodat ons dit kan uit te deel vir ander. Dis ons verantwoordelikheid om hierdie liefde uit te leef.
KIDS Ministry by Doxa Deo Raslouw☀️
As jy wonder wat by ons Kinderbediening aangaan, hier is 'n voorsmakie van hoe ons span voorberei deur die week vir ons Sondag dienste. Dis so spesiaal om elke week te sien hoe God werk in ons kinders se harte.
Indien jy belangstel om deel te vorm van ons Kinderbediening span, kliek op die skakel:➡️ https://forms.gle/D6N1Du94EXhwhDpB9
03/06/2026
STREET STORE 2026☀️
Street Store herstel waardigheid.
Baie dankie aan elke persoon wat saam met ons die gemeenskap van Centurion bedien het. Deur julle liefde, tyd en opoffering het ons saam waardigheid herstel, hoop gebring en gewys wat dit beteken om ons stad positief te beïnvloed. Julle is ware City Changers!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
178 Aletta Street, Celtisdal
Centurion
0157
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:30 |
| Tuesday | 08:00 - 16:30 |
| Wednesday | 08:00 - 16:30 |
| Thursday | 08:00 - 16:30 |
| Friday | 08:00 - 16:30 |