CWTLM

CWTLM

Share

07/11/2025
30/09/2025

πŸ•ŠοΈ Shalom geliefde gemeente

Ons nooi julle van harte uit na ’n spesiale Yom Kippur diens, een van die feesdae van Yahweh, waar ons saam die Verbondsmaal gaan neem.

πŸ“– Yom Kippur, ook bekend as die Groot Versoendag, herinner ons daaraan dat Yahweh Sy volk roep tot bekering, vergifnis en ’n Heilige wandel voor Hom. Hierdie dag wys profeties heen na die volmaakte versoening wat ons in Yeshua, ons Messias, ontvang het.

πŸ“… Woensdagaand, 1 Oktober
πŸ•– 19:00

Kom ons kom as familie van geloof bymekaar om Abba Vader die eer en lof te bring wat Hom toekom. Ons sien daarna uit om saam met julle hierdie heilige en profetiese tyd te beleef.

πŸ•ŠοΈ Shalom en seΓ«n

04/05/2025

πŸ”₯ MANNEKAMP 2025: MANNE VAN OUTORITEIT πŸ”₯

- Volg jy My? -

Jy is geroep tot outoriteit! Kom ervaar β€˜n kragtige naweek van toerusting, identiteit en geestelike groei. πŸŒΏπŸ“–

πŸ“… Datum: 9 - 11 Mei 2025
πŸ“ Plek: EG Kerk - Eden Kamptterrein
πŸ’° Koste: R250 (Verblyf & etes ingesluit)
⏰ Tyd:πŸ”Έ Vrydag 9 Mei – 18:00πŸ”Έ Sondag 11 Mei – 12:00

πŸ”Ή Hoofteks:
"Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie."– Lukas 10:19

πŸ”₯ LESINGS: πŸ”₯
βœ… Volg jy My
βœ… Seksualiteit & Geslagverwarring
βœ… Behoefte aan Liefde en Identiteit
βœ… Wat is Liefde?
βœ… Man van Integriteit

πŸ‘‘ Ontdek jou ware identiteit en die outoriteit wat aan jou gegee is!

πŸ“Œ REGISTRASIE:
πŸ“² WhatsApp: 076 884 3011
πŸ“§ E-pos: Karin by [email protected]

Wees deel van hierdie lewensveranderende naweek! Moenie uitmis nie! πŸ’₯πŸ”₯

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Dirk Smit IndustriΓ«le Park, Eenheid 25, Jakaranda Straat 14, Hennopspark X35
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00