AfriForum
17/07/2026
D**k jy die regering se keuse van tegnologie-vennote moet deur rasvereistes bepaal word?
AfriForum eis antwoorde oor duur staatsgesteunde "1 Mbps"-satellietinternet terwyl Starlink meer as 200 Mbps lewer.
Dit volg ná adjunkpresident Paul Mashatile se onlangse aankondiging van die bekendstelling van BrainSAT Satellite Services, 'n Suid-Afrikaanse staatsgesteunde satellietinternetdiens.
“Starlink se internetverbindingspoed is sterk genoeg om gelyktydig deur verskeie mense gebruik te word, soos by ’n skool of ’n hele kantoor- of administratiewe gebou. Die koste kan dus versprei word, terwyl Thuraya-4 se koste individueel gedra moet word en nie op hierdie wyse gedeel kan word nie,” - Ernst van Zyl, hoof van openbare betrekkinge by AfriForum
16/07/2026
Ons kan dit nie toelaat nie!
Ons het net tot 30 Julie 2026 om kommentaar in te dien teen dié vernietigende nuwe wet.
Dien saam met AfriForum kommentaar in hiér: www.waterkrisis.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the organization
Telephone
Address
H/v D. F Malanrylaan En Unionweg, Kloofsig
Centurion
0157