Cleanplicity
Your rug shouldn’t smell like 'wet dog.' Let us revive it today
WhatsApp
0685101046
12/04/2026
Trusted cleaning
0685101046
,
22/09/2025
Experience the difference with our teams.
WhatsApp 0685101046
Spanleier vir Skoonmaak Maatskappy
Ligging: Centurion
Werksure / dag: 8vm tot 5nm Salaris: (Hang af van ondervinding)
Werkpligte:
- Verantwoordelik vir die toesig oor die daaglikse skoonmaakbedrywighede.
- Verseker dat hoë standaarde nagekom word.
- Hersiening van werkskedules
- Monitering van alle skoonmaakaktiwiteite
- Voorraadopname
-Aandag aan deatail
- Verseker dat alle personeel bewus is van die Gesondheids- en Veiligheidsbeleide en -prosedures
Vereistes:
- Ouderdom 25-45 pos vir n dame
- Woonagtig Centurion
- Kode 8 Bestuurslisensie is noodsaaklik
- Tweetaling , verkieslik Afrikaans sprekend
- Matrieksertifikaat verpligtend
Doen aansoek via:
[email protected] en gebruik SPANLEIER as die onderwerpreël
*Sluitingsdatum 15 Junie 2025, slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
35 Estcourt Avenue Wierdapark
Centurion
0157
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |