Mandjie Dans Raslouw - Page

Mandjie Dans Raslouw - Page

Share

13/12/2025

🎉 OUJAARS DANS 2025 by MANDJIE DANS RASLOUW 🎉
âœĻ Kom dans die nuwe jaar in – familie en vriende saam! âœĻ

Mandjie Dans Raslouw nooi familie en vriende van naby ÃĐn vÊr om saam met ons die NUWE JAAR DANSEND te verwelkom!
Soos met ons vorige Oujaarsdanse, raak die saal baie vinnig vol – hierdie is ’n aand wat jy nie wil misloop nie.

ðŸ”Ĩ Hoekom by die huis braai?
Kom braai HIER, kuier saam, en dans die nuwe jaar in met lekker musiek en ’n warm atmosfeer waar oud en jonk welkom is!

---

ðŸŽķ Musiek wat ons speel:
â€Ē 80’s Treffers
â€Ē Afrikaans
â€Ē Walse
â€Ē Country

📅 Datum: 31 Desember 2025
🕔 Braai: Vanaf 5:30nm
💃 Dans: 7:00nm (2025) tot 1:00vm (2026)

💰 Toegang:
â€Ē Volwassenes: R100
â€Ē Skoolkinders: R50
â€Ē Voor skool: GRATIS

📌 BELANGRIK – Besprekings is ’n MOET!
Tafels raak vinnig min met hierdie gewilde geleentheid.

📞 Kontak Yvonne vir tafelbesprekings en meer inligting:
082 923 9664

ðŸĨ‚ Bring jou familie, nooi jou vriende, pak die vleis en kom kuier saam!
🎆 MANDJIE DANS RASLOUW – ONS DANS DIE OUJAAR UIT! 🎆

👉 Sien julle daar!!! 💃🕚âœĻ
Mandjie Dans Raslouw - Group

Want your club to be the top-listed Nightclub in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Centurion
0157

Opening Hours

18:00 - 12:00