WhiteVanilla
12/02/2023
Best Ever Scrumptious Orange Buttercream Birthday Cake!π§‘ππ§‘ππ§‘
Client was SOOO happyπ«π₯π«π₯π
11/11/2022
Gelukkige Verjaardag vir n pragtige 13-jarige Pop!! πΈπ
SOME FEEDBACK FROM WHITE-VANILLAβs CLIENTS!!!π€©πππ»π
(SINCERE THANK YOU TO EACH AND EVERY ONE OF YOU!!!)
ππ§π°πππ«
MARIAAN:
"Die koek was heerlik, vars, moist, versiering pefek.
Baie dankie!"
JANRIE:
"So baie dankie! Ons is mal daaroor, dit was 'n groot 'hit' en vreeslik lekker!"
CHARMAINE:
"Jou wortelkoek is DIE beste!"
PETRA:
"Your cakes all looks delicious, I would not be able to cut it!"
ROSE:
"Een baie gelukkige klient! Baie dankie vir al die moeite en liefde in hierdie koek, dit sal altyd voortleef in ons memories!"
YOLANDE:
"Woooooow!"
MARITA:
"Heerlik! Baie dankie!"
CARIKE:
"Wowee! STUNNING! Super mooi EN heerlik!"
PAM:
"Fruit Cake is, absolutely delicious, will order again!"
JC:
"Baie, baie dankie! Koek is so vinnig geeet, ek wou nog foto's neem, toe is dit weg. Ek sal definitief weer van jou dienste gebruik maak!"
LU-JEANNE:
"Die koek is pragtig!!!! Baie dankie!"
MINETTE:
Cupcakes is heerlik! So baie dankie!"
TYLA:
"Thank you so much for the cake! We absolutely love it!"
ACHU:
"Your cake was so YUM, thank you!"
TANYA:
"So dankbaar!"
DENISE:
"It doesn't just look beautiful, it tastes Yummy too!!"
ELIZE:
"Thanks for helping me out on such short notice!"
JACKIE:
"I normally don't eat cake, but I had 3 slices!!"
25/10/2022
Order your Christmas Fruit Cakes NOW!! 0725184031πππ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Centurion
1692