KleiTablette

KleiTablette

Share

Asseblief tog, máák my Vol? 14/05/2026

Asseblief tog, máák my Vol?

Bring my terug na die tyd toe my hart lig en vry gevloei het met opwinding en vrolike vreugde. Van daardie tyd af tot nou is ek vas oortuig dat my skrywes in die klei van die verlede nie opweeg teen die sagte ontvanklikheid van 'n hart wat saam met julle gaan sing in die afwagting van ‘n ewige waarheid. 'n Nuwe lied is besig om af te laai, en in die middel van 'n sagte hart gaan dit sing saam met die musiek van die hemel....

Asseblief tog, máák my Vol? Bring my terug na die tyd toe my hart lig en vry gevloei het met opwinding en vrolike vreugde. Van daardie tyd af tot nou is ek vas oortuig dat my skrywes in die klei van die verlede nie opweeg tee…

Ontmoet my Stanknasie Zombie 06/05/2026

Ontmoet my Stanknasie Zombie

Water. Watter water praat jy van? Al die herfs-reëns wat om ons neerval. Daar is so baie water hier deur Centurion ons het amper ged**k die Hennopsrivier se stank het saam weg gespoel. Maar dit was net ‘n goeie droom. En tog het oorle ou tant Dirkie altyd gesê, "'"realiteit was eers ‘n droom". Maar wat as die reëns nooit kom en die riviere nooit vloei nie....

Ontmoet my Stanknasie Zombie Water. Watter water praat jy van? Al die herfs-reëns wat om ons neerval. Daar is so baie water hier deur Centurion ons het amper ged**k die Hennopsrivier se stank het saam weg gespoel. Maar dit was…

Pancakes, Boundaries, and the Hope for a Healing Heart 09/03/2026

Pancakes, Boundaries, and the Hope for a Healing Heart

It was a typical, crisp Centurion Saturday morning. You know the kind—the N1 traffic is already humming in the distance, one of those annoying leave-blowers are chasing leaves away. Next to us on the sports fields the kids and parents are already in highest gear with energy, playing and competing and supporting for honour and glory. We are playing an English school....

Pancakes, Boundaries, and the Hope for a Healing Heart It was a typical, crisp Centurion Saturday morning. You know the kind—the N1 traffic is already humming in the distance, one of those annoying leave-blowers are chasing leaves away. Next to us on t…

Laodicea aan die Hennops: Oor Stoele, Braaivleis en die Ou by jou Hek 07/02/2026

Laodicea aan die Hennops: Oor Stoele, Braaivleis en die Ou by jou Hek

Goeiedag, vriende. Kom ons wees eerlik met mekaar. As jy in Centurion bly (of enige plek waar daar meer sekuriteitshekke as bome is), is jou lewe 'n reeks "high-performance" oomblikke. Ons jaag van die R21 na die N1, van die netbalbaan na die rugbyveld, en van die kantoor na die kerkbasaar. Ons kinders het meer Merit Awards as wat ek onderbroeke het, en ons…...

Laodicea aan die Hennops: Oor Stoele, Braaivleis en die Ou by jou Hek Goeiedag, vriende. Kom ons wees eerlik met mekaar. As jy in Centurion bly (of enige plek waar daar meer sekuriteitshekke as bome is), is jou lewe ‘n reeks “high-performance” oombl…

Wie is waarlik goed… 14/01/2026

Wie is waarlik goed…

Kan jy dit hoor? Die kreun van ou ossewa wiele. ‘n Sweep se klap wat teen die kranse weerkaats. Die son val baie swaar op die trekgeselskap. Die krag van osse wat kreun en beur en bulk sleep die boere gesin se goed oor ‘n growwe wêreld. Hulle hoewe trap alles los. Los half ronde hoef spore in die modder, breek die gras fyn en die bossies oop....

Wie is waarlik goed… Kan jy dit hoor? Die kreun van ou ossewa wiele. ‘n Sweep se klap wat teen die kranse weerkaats. Die son val baie swaar op die trekgeselskap. Die krag van osse wat kreun en beur en bulk sleep die bo…

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


5 Hennops Road, Cranbrookvale
Centurion