Landbouweekblad

Landbouweekblad

Share

Voedselverwerking sleutel tot Gauteng se toekoms – LUR | Landbou 04/07/2026

Voedselverwerking is nou deel van Gauteng se ekonomiese groei-en-ontwikkelingsplan vir 2030 omdat dit die landbou, vervaardiging, logistiek, navorsing, finansies en uitvoer in een waardeketting saamsnoer, het Vuyiswa Ramokgopa, Gautengse LUR vir landbou, landelike en ekonomiese ontwikkeling gesê. Lees hier meer -

Voedselverwerking sleutel tot Gauteng se toekoms – LUR | Landbou Voedselverwerking is nou deel van Gauteng se ekonomiese groei-en-ontwikkelingsplan vir 2030 omdat dit die landbou, vervaardiging, logistiek, navorsing, finansies en uitvoer in een waardeketting saamsnoer, het Vuyiswa Ramokgopa, Gautengse LUR vir landbou, landelike en ekonomiese ontwikkeling gesê.

Kelderassistent (24) se dood ’n ‘onverstaanbare tragedie’ | Landbou 04/07/2026

Die Saronsberg-wynkelder by Tulbagh sê Jaheim K**k, ’n 24-jarige kelderassistent wat onlangs aan sy beserings ná ’n motorongeluk gesterf het, was opreg, hardwerkend en het groot potensiaal ingehou. Lees hier meer -

Kelderassistent (24) se dood ’n ‘onverstaanbare tragedie’ | Landbou Die Saronsberg-wynkelder by Tulbagh sê Jaheim K**k, ’n 24-jarige kelderassistent wat onlangs aan sy beserings ná ’n motorongeluk gesterf het, was opreg, hardwerkend en het groot potensiaal ingehou.

Want your business to be the top-listed Media Company in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


40 Heerengracht 1802 Bus
Cape Town
8001