Sure-In-Creative
11/06/2026
Ons afsluiting was by Zeesight in Laaiplek. Soos gewoonlik baie lekker.
Afskeid was baie moeilik, maar as dit die Heer se Wil is sien ons mekaar vlg jaar hierdie tyd weer.
11/06/2026
Tannie Grieta, moeder van Lynette, wat elke jaar saam Lynette Rheeder kom, het Ma 80 geword, sy kon ongelukkig nie hier wees nie agv besering.
Natalie Morrissey het die saal met pragtige blomme, balonne en cup cakes versier.
Baie dankie Natalie.
Dan het een van die vroue, Charlotte Jordaan, voorgestel elke vrou maak 'n hartblok en ek sal die blokke dmv "borders" aanmekaar heg en Magda gaan dit vir my kwilt, sodat ons vir tannie Grieta 'n dubbelbed kwilt kan skenk.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Cape Town
7580