Net Mooi Goeters

Net Mooi Goeters

Share

Photos from Net Mooi Goeters's post 16/03/2026

Paasverhaal Kreatiewe Stel ✝️
Bou • Verf • Speel

’n Pragtige en kreatiewe manier vir kinders om die Paasverhaal te ontdek terwyl hulle speel en verf.

Hierdie stel laat kinders toe om hul eie Paas toneel te bou en te verf. Perfek vir klein handjies en groot verbeelding, terwyl mamma die storie van Paasfees kan vertel (storie kaartjie in gesluit - Afrikaans of Engels).

Elke stel sluit in:
✔ Laser gesnyde hout toneel
✔ Paasverhaal figure
✔ Verf palet
✔ Verf kwassie
✔ Paasverhaal kaartjie
✔ Herbruikbare geskenk sak

Perfek vir:
🌿 Paasfees geskenke
🌿 Kreatiewe speeltyd
🌿 Gesins Paas tradisies

💰 R199 per stel

📦 Op bestelling gemaak – beperkte hoeveelhede beskikbaar

Stuur gerus ’n boodskap om jou stel te bespreek op 0734965579.

09/03/2026

✨ Welkom by Net Mooi Goeters ✨

Ek maak unieke laser gesnyde items wat perfek is vir kinders se kreatiwiteit, spesiale geskenke en mooi dekor.

Ons eerste produk wat binnekort beskikbaar sal wees is ons Easter Garden Puzzle 🌸🐰
’n Kreatiewe stel waar kinders kan bou • verf • speel.

✔ Laser gesnyde hout bord
✔ Paasfees figure om self te verf
✔ Verf palette ingesluit
✔ Perfek vir klein handjies

📦 Alles word op bestelling gemaak – beperkte hoeveelhede.

Hou die blad dop vir foto’s van ons eerste stelle wat beskikbaar is!

Dankie dat julle my klein besigheid ondersteun 🌿

Want your business to be the top-listed Interior Service in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Durbanville
Cape Town