J-R Photography
23/07/2026
Lanklaas so opgewonde gewees om n speler weer te sien speel.
Hy was laas Diwaandre se senter maat(13) toe ek hom nog sien speel het(0/13). Speel nou 12 vir 0/15....Hoƫrskool Calvinia...
Vandag toe sy Loskakel binne die 1ste paar minute , die bal vir hom drop in hulle helfte ,toe breek hy die hele lyn en gaan score pragtige drie....
23/07/2026
Goeie dag op kantoor gehad!!!!Calvies Playmaker/10
0/15
23/07/2026
Want your business to be the top-listed Photography Service in Calvinia?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Calvinia