Bryanston Parallel Medium School/Skool
02/07/2026
🎉 Gelukkige verjaarsdag, Meneer Leon!
Van jou BPMS-familie wens ons jou ’n dag vol glimlagte, seëninge en mooi herinneringe toe.
Geniet jou spesiale dag! 🎂🎈
26/06/2026
Vandag groet ons ons geliefde kantoor tannie, Jo-Marie, na 9 wonderlike jare by BPMS. ❤️💙
Jo-Marie, baie dankie vir alles wat jy deur die jare vir ons skool, ons personeel en veral ons leerders beteken het. Jy was altyd gereed met 'n vriendelike glimlag, 'n luisterende oor en natuurlik... 'n pleister wanneer dit die nodigste was. 🩹😊
Jou omgee-hart, vriendelikheid en toewyding het 'n groot verskil gemaak in die lewens van soveel mense. Jy laat 'n groot leemte by BPMS, maar ons is ongelooflik dankbaar vir die bydrae wat jy oor die afgelope nege jaar gelewer het.
Ons wens jou alle voorspoed toe met jou nuwe geleentheid by Hoërskool Randburg. Mag hierdie nuwe hoofstuk vir jou baie vreugde, groei en sukses inhou.
💙 Baie dankie vir alles, Jo-Marie. Jy sal altyd deel van die BPMS-familie wees. Sterkte met jou nuwe avontuur! 🌸
26/06/2026
Farewell, Teacher Taylor! 🍎✨
Today we said goodbye to Teacher Taylor de Villiers as she embarks on an exciting new chapter, where she will be teaching and inspiring high school learners.
Although her time at BPMS was a short one while standing in for Teacher Jolene van Niekerk, Taylor made a meaningful contribution to our school community. Her enthusiasm, dedication, and care for our learners did not go unnoticed, and we are grateful for the positive impact she made during her time with us.
Taylor, thank you for being part of the BPMS family. We wish you every success and happiness as you begin this exciting new journey. We know you will continue to make a difference in the lives of your learners.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Corner Of Main & Sloane Street
Bryanston
2191
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 14:30 |
| Tuesday | 07:00 - 14:30 |
| Wednesday | 07:00 - 14:30 |
| Thursday | 07:00 - 14:30 |
| Friday | 07:00 - 14:30 |