Bronkhorstspruit RugbyClub

Bronkhorstspruit RugbyClub

Share

12/07/2022

Streeknuus begaan 'n groot fout met hul nuusberig oor ons wedstryde teen Silver Valke op 13 Julie ......

Ons wil net graag 'n regstelling maak....

Die wedstryde teen Silver Valke op die 13 de Julie WAS NIE DIE RUGBYKLUB SE EERSTE WEN VIR DIE SEISOEN NIE!!

Die eerste en tweede span van die rugbyklun het in die seisoen nog nie een wedstryd verloor nie!! Hulle is TOPS!!

Tellings teen Silvervalke was :

Eerste span : 47/12 Wen!
Tweede span : 48/14 Wen!!

Ons wedstryd wat gespeel was op 20 Julie teen Mamelodi op ons tuisveld is na 20 minute gestop toe Mamelodi begin haaks raak het met die skeidsregter.- Wedstryd was gestop en het nie voortgegaan nie. Maar met alle respek moet ek ons lesers meedeel dat die telling sou seker baie hoog gewees het omdat Bronkies reeds in die eerste 15 minute 3 driëe gedruk het teenoor Mamelodi se geen.

Kommende Saterdag 27 Julie speel ons op ons tuisveld teen ons groot opponente --CULLINAN. Kom ondersteun ons spelers groot asseblief met die wedstryd.

Photos from Bronkhorstspruit RugbyClub's post 10/06/2022

Rugby Prayer

Our ball which are oval, GGilbert be thy name. Thy will be kicked , thy will be passed. On this pitch , as it is at Twickenham. Give us this day many tries, and forgive the ref who notices them. Lead us not into touch , but deliver us from penalties . For thine is the tryline , the goal kick , and the glory. Ruck over and over . Amen

Our first and second team to take on Buffalos this coming weekend.

Photos from Bronkhorstspruit RugbyClub's post 06/05/2022

Kom ondersteun Bronkhorstspruit Rugby klub môre wanneer hulle TUT aanpak in die eerste liga game van die seisoen . Dit is een wat julle nie sal wil mis kyk nie ! Kos stalletjies en kontant kroeg beskikbaar . Kunstenaar Dewald Steyn sal sorg vir vermaak na die wedstryde.

Kontak vir Sumarie 076 035 8670 indien u sou belangstel om ń stalletjie op te slaan . Kontak vir Christopher 082 321 5495 as u meer sou wou weet oor die advertensie borde wat so netjies pronk langs die veld. Dankie aan Delzner wat die week deel geraak het van die Bronkies Familie .

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bronkhorstspruit?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


1 Ben Du Toit Straat
Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Tuesday 19:00 - 20:00
Thursday 19:00 - 20:00