NG Brits
04/06/2026
Hartklop 7 - 13 Junie
Ds. Nicky Hattingh
Teks: Johannes 14
Tema: Die stem in die storm.
Die erediens sal lewendig gestroom word op ons gemeente se Youtube kanaal. Vorige preke is ook sigbaar
https://www.youtube.com//streams
28/05/2026
Hartklop 31 Mei tot 6 Junie
Ds. Berto Boshoff
Teks: Handelinge 2:37-42
Tema: Pinkster: wat, wat nou en waarnatoe?
Kyk gerus op ons Youtube kenaal na uitstending en vorige preke
https://www.youtube.com//streams
25/05/2026
Watter voorreg was dit nie om so bekende orrelis by ons te kon hĂȘ! Baie baie dankie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
Cnr Reitz En Kerk Street
Brits
0250