ECH Engineering

ECH Engineering

Share

08/04/2026

Administratiewe Pos Beskikbaar
ECH Engineering ( Brits )

ECH engineering is op soek na ’n betroubare en energieke administrateur om by ons span aan te sluit in ’n vinnige en dinamiese werksomgewing.

Posisie: Administrateur

Ligging: Brits

Werksure: Maandag tot Vrydag, 08:00 – 17:00

Minimum Vereistes:

Vlot in Afrikaans en Engels (praat en skryf)

Vorige administratiewe ondervinding

Basiese rekenaarvaardighede (MS Excel, e-pos, ens.)

Goeie syferbegrip en akkuraatheid

Goeie telefoonetiket

Vermoë om onder druk te werk in ’n vinnige omgewing

Moet selfstandig kan werk en ook goed saam met ander kan funksioneer

Inisiatief kan neem en vinnig kan d**k en besluite neem

Pligte sluit in, maar is nie beperk tot nie:

Liasseer en algemene administrasie

Beantwoording van telefone en hantering van kliënte-navrae

Bestellings van benodighede

Ondersteuning van die span met daaglikse administratiewe take

Voordelig:

Ondervinding met Sage Accounting

Ondervinding in die staal bedryf (nie ’n vereiste nie)

Ons bied ’n geleentheid vir groei binne die maatskappy vir die regte kandidaat wat bereid is om hard te werk en hulself te ontwikkel.

Aansoeke: Stuur jou CV na: [email protected]

Slegs kandidate wat aan die minimum vereistes voldoen sal gekontak word. Indien u nie binne 3 weke terugvoer ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Photos from ECH Engineering's post 04/04/2025

400 mm OD labyrinth parts fabricated for refurbishment of a jaw crusher.

Photos from ECH Engineering's post 04/04/2025

Hydraulic cylinders welding by ECH Engineering.

Photos from ECH Engineering's post 02/04/2025

For all your conveyer pulley requirements. Give us a call.

☎️ 0120015132

Want your business to be the top-listed Equipment Service in Brits?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


3 Rutgers Avenue
Brits
0250