Vleisstaat

Vleisstaat

Share

11/05/2026
08/05/2026

Gaan jy vanaand kos maak? 🤔Dink nie so nie!🤗 Kry heerlike lasagne by Vleisstaat…. Goeie vleis, regte botter en lekker kaas - wat meer kan mens vra?? Dalk ‘n slaaitjie by?😋😊

24/04/2026

Wintertyd is hier, en vir die langnaweek het ons lam skenkels en lam stowevleis op ‘n spesiale aanbieding! Niks is so lekker om in die winter op te krul met heerlike rooiwyn en een van Vleisstaat se koestersoppe!🤗 Jou keuse tussen lamskenkel kerrie sop, beesgroentesop of gerookte beesskenkel-ertjiesop!!

24/04/2026

Pasteie Galore!!! Net wat jou hart begeer: lam-, wild-,brisket- en BBQ lam pasteie! Ook kerrie maalvleis en gewone mini-pasteitjies. Gemaak met egte botter en magies die ene vleis!🤗😋😋

01/04/2026

Heerlike bees, lam en wildsprodukte gearriveer vanaf ons familieplaas in die Vrystaat! ‘n Geseënde Paastyd aan al ons kliënte!!

Want your business to be the top-listed Grocery Store in Botrivier?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Botrivier Road Botrivier, Cape Town
Botrivier
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00