Edu-Help
Attention Grade 10 & 11.
Mathematical Literacy Term 1 available for free!
Summaries and questionnaires.
Aandag Graad 10 & 11.
Wiskunde Geletterdheid kwartaal 1 gratis beskikbaar! (Platinum)
Opsommings en vraestelle.
AANDAG ALLE PRIMêRE SKOOL OUERS – GRAAD 4 TOT 7
COVID-19
As gevolg van die verlenging van die inperkingstyd, het ons as ouers nie nou ‘n ander keuse as om in te spring, hande te vat met ons onderwysers en te verseker dat hierdie jaar nie akademies verlore gaan nie. Dis ons as ouers se plig om ons kinders nou leiding te gee hoe om hierdie tyd vrugbaar te gebruik.
Ons doen al die afgelope 7 jaar opsommings met vraestelle en die memoranda van al die laerskoolvakke, waarvan ouers dwarsoor die land gebruik maak met baie positiewe terugvoering. Ons werk meesal uit die Platinum en Via Afrika handboeke, maar wiskunde en die tale gaan geen verskil maak watter handboeke u kind gebruik nie.
Kontak ons en maak gebruik van ‘n spesiale aanbod wat vir die volgende 3 weke van toepassing sal wees. Alles is ook in Engels beskikbaar.
Ockie en Petro Kritzinger
[email protected]
082 4415805
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9301