The Limitless Trading
03/08/2017
Mense...
The Limitless Trading is n wonderlike besigheid.
Hulle is n "ALL IN ONE".
Hulle doen iets van alles,enige ding waaraan jy kan d**k of mee sukkel ... die doen hulle.
Enige iets kan bou uit staal,hout,glas.
Doen ook verf werk. pleister werk. plumbing. krag. Grasdakke en vele meer. In en om die huis.
Jy soek ni 10 verskillende mense in en om jou huis ni. Inplaas daarvan kontak jy een persoon om 10 verskillende dinge te doen.
Maak die mooiste meubels. kaste. ingeboude kaste.
Kontak gerus ons geniet nuwe uitdagings.
Maak nie saak hoe klein die werk is of hoe groot nie. Ons is reg vir jou uitdaging.
Goeie kwaliteit en teen billike pryse.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Barden Street
Bloemfontein
9463