Samba

Samba

Share

Photos from Samba's post 29/06/2026

Samba is hiring!
𝗦𝗵𝗼𝗿𝘁-𝗧𝗲𝗿𝗺 𝗜𝗻𝘀𝘂𝗿𝗮𝗻𝗰𝗲 Sales Representative - Bloemfontein

Are you a passionate and results-driven sales professional looking for an exciting opportunity?

Samba is seeking a talented sales representative to join our brokerage.

Closing date: 7 July 2026
Send your CV to: [email protected]

26/06/2026

🎉 Baie geluk aan die gelukkige wenner! 🎉

Samba is trots om aan te kondig dat AJ Janse van Rensburg die wenner is van die R500 Makro-geskenkbewys! 🛒🎁

Om deel te neem, moes lede gedurende ons Vadersdag-promosie op 20 & 21 Junie 2026 vir R500 of meer met hul Sambakaart koop.

Dankie aan elke lid wat deelgeneem het en Makro Bloemfontein se Vadersdag-promosie ondersteun het.

🎉 Baie geluk AJ!🎉

Photos from Samba's post 20/06/2026

En die eerste prys vir die CFAO Toyota Bloemfontein Potjiekos kompetisie gaan aan.... SAMBA!

Met Samba wen jy mos altyd! Samba het vandag se Potjiekos aangepak met span vol gees en 'n wenresep!

Die beoordelaars het behoorlik gesmul en wen Samba die eerste prys gebaseer op die beste potjie, beste aanbieding, beste spandrag en natuurlik egte Samba spangees! Go !!!

Wen of verloor was egter nie vandag die doelwit van hierdie kompetisie nie, maar al die spanne wat bymekaar gekom het om die gemeenskap te dien.

Baie dankie Toyota vir die mooi innisiatief!

Want your business to be the top-listed Finance Company in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


The Blocks
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:00