Ramsem - PTY LTD
07/07/2026
๐ง๐ฟ๐ผ๐๐๐ฒ๐ฒ๐ฟ ๐๐๐ฑ ๐บ๐ฒ๐ ๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐ผ๐ฟ๐ฒ ๐๐ฒ๐บ๐ฒ๐ปโณโ๏ธ
Net omdat dit nie tans teelseisoen is nie, hoef jou ram nie met vakansie te gaan nie๐ Inteendeel: dit is nou die ideale tyd om semen te kollekteer en te bevries vir toekomstige gebruik.
โ Bevrore semen is die beste versekering van 'n topram se genetika
โ Beproefde ramme kan wyer gebruik word. Danksy bevrore semen en laparoskopiese inseminasie, kan 'n groot hoeveelheid ooie in 'n kort tyd met een ram se semen bevrug word.
โ Mede-eienaars van 'n topram kan makliker in sy genetika deel sรณnder die risiko wat met vervoer gepaard gaan.
โ Lank nadat die ram verkoop is of dood is, kan sy genetika steeds gebruik word omdat bevrore semen bykans vir 'n onbeperkte tyd in stikstof bewaar kan word.
โ ๏ธAgv die huidige Bek-en-Klouseer situasie moet reรซlings vooraf getref word voordat ramme opgeneem sal word. Alle Grootvee op RAMSEM is ingeรซnt teen BKS.
๐Riglyne om in gedagte te hou:
โข Ramme moenie onlangs tussen ooie gewerk het nie.
โข Ramme moet in goeie kondisie en gesond wees (nie te vet/maer), nie onlangs geskeer nie en hoewe moet kort en goed versorg wees.
Gesels gerus met ๐ก๐ถ๐ฐ๐ผ๐น๐ฎ vir meer inligting, of om jou ram se plek te bespreek:
๐ฒ051 412 6327 of 082 900 3903/4
๐ธFoto: Met dank Nova Barletta Dormers
06/07/2026
'n Span veeartse moes verlede week moue oprol toe hulle by ๐๐ฎ๐ป๐บ๐ฎ๐ฟ๐ฒ๐ฒ ๐ฉ๐ฒ๐ฟ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ธ van Stutterheim gaan lapa het...
Dr.'s Fanie Steyn, Dries Lategan en Martino Truter het Woensdag 750 Merino-ooie op Bellevue geรฏnsemineer. Dr. Thomas Steyn het Donderdag by hulle aangesluit - en ook net betyds, want 'n ๐ฟ๐ฒ๐ธ๐ผ๐ฟ๐ฑ๐ฎ๐ฎ๐ป๐๐ฎ๐น van 1600 ooie het op Cullean gewag!๐๐๐
๐๐ผ Al 2350 Merino's is met ๐๐ฎ๐ฟ๐ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฑ ๐๐ฎ๐ป๐ฎ๐ณ ๐ฅ๐๐ ๐ฆ๐๐ gelapa: semen van VOV Dormerramme, F1 Beltex/Dormer kruisramme en F2 Beltex/Dormer kruisramme is gebruik.
RAMSEM wil graag vir Hanmaree en haar boerderyspan gelukwens - julle is YSTERS!๐ช๐ผ๐ช๐พ๐ช๐ฟ
10/06/2026
Baie geluk aan Tewie en Myburgh Wessels van TWO W Brangus! Trots om die pad saam met julle te stap!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
13 Wilge Avenue
Bloemfontein
9326
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:30 |
| Tuesday | 08:00 - 16:30 |
| Wednesday | 08:00 - 16:30 |
| Thursday | 08:00 - 16:30 |
| Friday | 08:00 - 16:30 |