Volksblad

Volksblad

Share

14/06/2026

🧷Lees die volle berig op Netwerk24: https://brnw.ch/21x3l46

14/06/2026

🎉😁 Fantastiese Gerda doen dit!

Steyn wen haar vyfde titel in 5:44:53 en verbeter haar eie rekord van 2024. Steyn sê in haar TV-onderhoud dit was een van haar meer gemaklike oorwinnings en het die laaste 8 km geniet.

Beeldmateriaal: Facebook/ComradesMarathon

🧷Lees meer hier: https://brnw.ch/21x3kNn

14/06/2026

🎉🥇 Die op-rekord behoort weer aan 'n Suid-Afrikaner! George Kusche wen in 5:15:56 (nie-amptelik). Hy verdien R925 000, asook R605 000 vir die rekord en 'n bykomende R242 000 omdat hy die eerste SA atleet is.

Beeldmateriaal: X/SABC Sport

👉Lees meer hier: https://brnw.ch/21x3kMl

Want your business to be the top-listed Media Company in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Pres. Reitzstraat 107
Bloemfontein
9301