Theyman Express

Theyman Express

Share

25/03/2019

VROEG HERFS SPECIAL VANNAF R180

Photos from Theyman Express's post 19/02/2016
Photos 27/01/2016

En soos die duiwel dit wil he Sal al vyf studs op my bakie breek by die as g*t van alle plekke en kan by glo van die 50 menace WAT ek gevra vir hulp met n jack want die etters WAT my ratkas vervang is met die ook weg het niemand n jack nie Behalwe 1 man wat my gehelp het n volgende man het my gehelp on die studs uit te haal en n derde man het my n lift gegee on studs te gaan Koop en weer terug baie Dankie vir julle sonder julle sou ek seker vanaand daar geslaap het maar darm alles gefix en by al my vragte uitgekom

14/01/2016

Die nuwe man we lunch tyd

Photos from Theyman Express's post 14/01/2016

Nuutste lid van die span hy is daar vir morele ondersteuning

Photos 14/01/2016

Vir die stil dae is daar altyd scrap metal

Want your business to be the top-listed Taxi in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


EDELING STR
Bloemfontein
9301