Weltevrede Deli
13/07/2026
Gerieflike, goudbruin trooskos!
Daar is min dinge wat so lekker troos soos 'n bakkie ryk, romerige Mac & Cheese! Perfek gebak met 'n heerlike brosserige bobaas-kaaslaag, is hierdie die beste vinnige bederf vir jonk en oud op 'n koue dag.
Gereed om net in die oond te druk en te geniet! Kies jou grootte:
โข Porsie vir 1: R40.00
โข Porsie vir 2: R80.00
โข Porsie vir 3: R120.00
Warm, romerig en propvol geur โ presies hoe regte Mac & Cheese moet wees.
๐ Winkel 4, Graaf Reinet Straat Preller Centre
๐Bel: 072 425 5441
08/07/2026
Jou nuwe gunsteling koffie-maatjie!
Kom proe ons nuwe Volgraan Cranberry & White Choc Beskuit. Die perfekte balans tussen gesonde volgraan, die vrugtige skop van cranberries en die weelderigheid van witsjokolade. Dit doop net perfek!
Die perfekte kombinasie van gesond en lekker โ ideaal vir jou eerste koppie koffie of as โn spesiale miedag-bederf.
๐ Winkel 4, Graaf Reinet Straat Preller Centre
๐Bel: 072 425 5441
22/06/2026
By Weltevrede Deli glo ons goeie droรซwors moet smaak soos tradisie โ ryk, geurvol en perfek gekruid. Ons het hierdie gunsteling nou โn heerlike kinkel gegee met die subtiele, soet-en-suur geur van egte chutney!
Dis die ideale happie vir enige tyd van die dag โ by die werk, op pad, of saam met โn koue een by die vuur.
๐ Winkel 4, Graaf Reinet Straat Preller Centre
๐Bel: 072 425 5441
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the restaurant
Telephone
Website
Address
Shop 4, 34/38 Graaf Reinet Street, Preller Square (Preller Centre)
Bloemfontein
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 19:00 |
| Tuesday | 08:30 - 19:00 |
| Wednesday | 08:30 - 19:00 |
| Thursday | 08:30 - 19:00 |
| Friday | 08:30 - 19:00 |
| Saturday | 08:00 - 15:00 |