CAMO Academy
14/04/2026
Inskrywings vir Kwartaal 2
Ons het nog net 3 plekkies oop.
Skryf nou in vir kwartaal 2 en ontvang n skool geskenkie gratis.
26/01/2026
Baba Inskrywings 2026
(DEEL MET ELKE MAMMA EN PAPPA)
*Is jy opsoek na n dagsorg wat jy n pad kan stap.
*Waar jou baba lyfie leer,speel en hulle kinderontwikkeling kan geniet deur speel speel.
* Ons by Camo bied meer as net n klassie aan ,ons bied n les aan met liefde en n passie vir elke baba lyfie.
Klein groepies in die baba klassie.
Ons het tans nog 3 plekkies oop vir babalyfies.
Kontak ons vir n afspraak
Tania
063 936 5502
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Hospitaalpark
Bloemfontein
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 18:15 |
| Tuesday | 06:00 - 18:15 |
| Wednesday | 06:00 - 18:15 |
| Thursday | 06:00 - 18:15 |
| Friday | 06:00 - 18:15 |