Cozy Homes Development
Nearby realtors & realty services
4 Juta Street
4 Juta Street, Heuwelsig
11/06/2026
Met trots stel ons ons nuutste konsephuis-ontwerp bekend. Sien hiermee die voorstelling en beplanning van ons unieke Plaashuis reeks!
Hierdie ontwerp maak gebruik van ligte staalstrukture, met stewige steunpilare op die hoeke vir uitstekende stabiliteit, duursaamheid en gemoedsrus vir die Suid-Afrikaanse weer. Elke eenheid kom met n volledige loft vir ekstra slaap/leef ruimte.
Wat hierdie huise werklik besonders maak, is ons kenmerkende loodglasvensters en -deure. Hierdie unieke elemente voeg warmte, karakter en tydlose skoonheid by elke woning en verseker dat jou huis uitstaan van die gewone.
Kontak ons gerus vir die volle voorlegging en brosjure vir meer detail van pryse.
0824666880 of WhatsApp 0615455057
28/05/2026
Ons doel is om bekostigbare karaktervolle wooneenhede te bou. Ons bou 2 tipes eenhede. Die Boshuisies is n ligte staal konstruksie met chromadeck en kom in bachelor tot 2 slk. Die Karoohuisie is n steenhuis en kom in bachelor tot 3 slk. Ons pryse wissel vanaf R260 000 tot R1.45 milj
Al ons eenhede is ten volle toegerus met elektrisiteit en loodgieterswerk en is reg vir intrek en bly. Ons werk landswyd en het meer as 30 eenhede oor die land gebou.
Vir jou kwotasie of meer inligtingsbrosjure kontak ons by 061 545 5057 of 082 466 6880
04/02/2026
Cozy Homes FS bou die Boshuisie vir ons klient in Nieuwoudtville in die Noordkaap. Die boshuisie is n 129 v/m huisie met n groot 33 v/m stoep. Hy het 2 slp en n groot badkamer met n lekker groot leef area wat uitloop op sy stoep. Ons skep ekstra dak hoogte vir isolasie doeleindes en die huisie het 6 groot 1.2 m x 1.9 m sash vensters. Die huisie gaan mooi wees met sy loodglas vensters, deure en ligte.
Kontak ons vir kwotasie vir jou huisie by 0824666880 of 0615455057.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9301