Unic Maths
21/01/2024
HULLE WEET NIE WAT ONS WEET NIE!
UNIC MATHEMATICS!!!
NOU WEET HULLE!
š¢WISKUNDE GRAAD 7š¢
Kom vind self uit watter verskil Unic Maths aan jou selfvertroue en liefde vir wiskunde kan doen!
Laaste week om betyds te registreer vir program wat die week van die 29ste Januarie 2024 afskop!!
Unic Maths bied in 2024 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van 'n Wiskunde ervaring wat verseker nie gemis moet word nie!
Beskikbare plekke word vinnig opgeraap.
Venue 1: Universitas Geloofsentrum
Venue 2: Jim FouchƩ Hoƫrskool
Venue 3: Fichardtpark Hoƫrskool
Venue 4: Winterstraat 8, Dan Pienaar
Super opgewonde om my passie vir Wiskunde met julle te deel en julle SLAGGEREED te kry vir alle uitdagings van Hoƫrskool wiskunde!
Registrasie vir 2024 sluit 26 Januarie 2024!!!
Kom ervaar die verskil!
Nicolaas Slabbert
Unic Mathematics
083 631 5824
www.unicmaths.co.za
17/01/2024
š¢WISKUNDE GRAAD 7š¢
Unic Maths bied in 2024 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van van 'n Wiskunde ervaring wat verseker nie gemis moet word nie!
Beskikbare plekke word vinnig opgeraap. Klasse skop die week van 29 Januarie 2024 af.
Venue 1: Universitas Geloofsentrum
Venue 2: Jim FouchƩ Hoƫrskool
Venue 3: Fichardtpark Hoƫrskool
Venue 4: Winterstraat 8, Dan Pienaar
Super opgewonde om my passie vir Wiskunde met julle te deel en julle SLAGGEREED te kry vir alle uitdagings van Hoƫrskool wiskunde! Registrasie vir 2024 sluit 26 Januarie 2024!!!
Kom ervaar die verskil!
Nicolaas Slabbert
Unic Mathematics
083 631 5824
www.unicmaths.co.za
13/01/2024
š¢AANDAG ALLE graad 7 leerders van Willem Postma en Oranješ£
Unic Maths bring die die graad 7 wiskunde program nou ook Noorde toe!!! Winterstraat 8, Dan Pienaar is die tuiste van Unic Mathematics op Donderdae 17:30 - 18:30 met ongelukkig beperkte plekke wat beskikbaar isš
Klasse begin 01 Februarie 2024.
Bespreek jou plek nou!!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the school
Telephone
Website
Address
Bloemfontein