T+T Solutions
Traffic:
Trok gejack knife 2km buite Paul Roux rigting Bethlehem. Voertuig staan 3 bane vol. Verkeer *nie* tans op toneel. Wees versigtig in die area.
14/08/2019
Moenie die waarde van wielsporing onderskat nie! 🚙
As jy nie jou wielsporing (wheel alignment) nagaan nie, kan jy die leeftyd van jou bande radikaal verkort. Die verkeerde wielsporing lei tot ongelyke afloop van jou bande wat hulle sal verswak en hulle meer vatbaar vir skade kan maak. Dit kan ook jou beheer oor die kar affekteer en jou brandstofverbruik dramaties verhoog. Wanneer jy ‘n nuwe stel bande vir jou kar koop, maak seker die wielsporing is nagegaan en aangepas indien nodig. Besoek gerus www.apollotyres.com vir meer inligting!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Bethlehem
9701