DC Agritech
03/03/2026
05/01/2026
Our new 3m heavy duty lathe is up running
DC Agritech now has two large lathes and 2 milling machines running in the engineering department to speed up production
13/08/2025
Hoe meet n mens jou diensverskaffers se diens of sal ek eerder se belange in jou besigheid asof dit hulle eie is ?
Maklik jy kry 5h45 in die oggend jou aflewering van gesnyde asook vervaardigde komponente wat al 03h00 uit JHB gery het omdat hulle weet jou nood vir dit is groot.
Beyond Perfection Fabrication, Ian Geerdink , MariƩ Geerdink , Conrad Hecht - julle is nie net n diensverskaffer nie julle is eintlik silent partners in DC Agritech en vriende waarop n mens kan trots wees.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Bethlehem
9701