Sndb

Sndb

Share

Market Info - AMT 30/09/2021

Market Info - AMT WhatsApp Group Invite

02/06/2021
09/05/2021

KYK!📣
Ons JAGBAADJIE is beskikbaar vir die winter wat hier is.
Kry jou jagtersbaadjie vir slegs R750 .

Julle sal lekker warm kry in die koue bokkeveld met hierdie nommer.🍻
Dames moet asseblief nie skaam wees nie. Hierdie nommertjie is beskikbaar vir julle ook.

BESTEL NOU vir jou jagtersvriende en familielede .
Òf jy in die kantoor sit of buite op die plaas werk, hierdie "kamo" nommer sal jou oppas.😎

Epos jou bestelling of navrae na - [email protected]

Kontak📱 - Danie Coetzee 082 338 2220
Christiaan Gouws - 082 458 2909
ENFORCE DIE "BRAND" VIR ALLE REDES.

Want your business to be the top-listed Business in Bethlehem?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Bethlehem