Laerskool Rynfield_Amptelik

Laerskool Rynfield_Amptelik

Share

Photos from Laerskool Rynfield_Amptelik's post 29/05/2026

Boodskap vanaf die Media-span.

Hallo almal, die foto’s is nou almal gereed. Daar is SOOOO baie! Ons weet dit kan oorweldigend wees, maar probeer gerus die SELFIE SEARCH-funksie. Dit sal vir julle hope opsies gee om van te kies.

Ons is baie opgewonde om julle persoonlike foto- en videospan te wees, en ons kan nie wag om al ons idees vir julle skool met julle te deel nie. Ons gaan julle beroemd maak!

Baie dankie by voorbaat vir julle ondersteuning.

Skakel om foto’s te koop:
https://www.teamoptics.co.za/event-photos

(Daar is afslag op 5–30 foto’s. Dit sal outomaties op die webtuiste bygevoeg word. As jy saam met ’n vriend bestel, kan julle geld spaar.)

Sien julle by die volgende skoolgeleentheid. Kom poseer gerus vir ons kameras as julle ’n foto of twee wil hê! Daar is stories om te vertel :D

Tag ons asseblief op Instagram as julle plaasings maak. Ons LOVE dit om julle plasings te sien ()

Photos from Laerskool Rynfield_Amptelik's post 28/05/2026

Rugby-uitslae teen Laerskool Van Riebeeckpark en Laerskool Northmead

Baie geluk aan al ons Rynies wat elke week opdaag en hul beste gee! Ons is trots op julle.

Want your school to be the top-listed School/college in Benoni?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


C/o Brodigan And Mathers Street
Benoni
1514

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00