WINTERMARK

WINTERMARK

Share

29/05/2024

𝐊𝐨𝐦 𝐦𝐚𝐚𝐤 '𝐧 𝐝𝐫𝐚𝐚𝐢, 𝐣𝐲 𝐰𝐞𝐞𝐭 𝐣𝐲 𝐰𝐢𝐥 | Dit is weer daardie tyd van die jaar! 😎🎉

Hierdie jaar se Wintermark in Bellville is weer een wat jy liefs nie moet misloop nie! Vanjaar se mark spog met interessante stalletjies en 'n restaurant beman deur Ruan van Heerden Spyseniering met heerlike eetgoed en lekkernye wat jou mond sal laat water! 😋🌮🍔

📅 𝟐𝟓 𝐉𝐮𝐧𝐢𝐞 - 𝟔 𝐉𝐮𝐥𝐢𝐞
📍 𝐍𝐆 𝐊𝐞𝐫𝐤 𝐁𝐞𝐥𝐥𝐯𝐢𝐥𝐥𝐞-𝐕𝐚𝐥𝐥𝐞𝐢 𝐬𝐞 𝐬𝐚𝐚𝐥 (𝐡𝐨𝐞𝐤 𝐯𝐚𝐧 𝐏𝐨𝐬𝐭𝐦𝐚- 𝐞𝐧 𝐒𝐭 𝐀𝐧𝐝𝐫𝐞𝐰𝐬𝐭𝐫𝐚𝐚𝐭, 𝐎𝐚𝐤𝐝𝐚𝐥𝐞)
⌚ 𝐖𝐞𝐞𝐤𝐬𝐝𝐚𝐞 - 𝟎𝟗:𝟎𝟎-𝟐𝟎:𝟎𝟎 & 𝐒𝐚𝐭𝐞𝐫𝐝𝐚𝐞 - 𝟎𝟗:𝟎𝟎-𝟏𝟕:𝟎𝟎

Moenie hierdie wonderlike markie misloop nie! 🎪🎁🎈

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Bellville?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


C/o Postma Street And St Andrew Street, Oakdale
Bellville
7530

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 17:00