VLU Alldays

VLU Alldays

Share

Photos from VLU Alldays's post 04/03/2026

Deel 3
31ste Vlu Noord Koraalstreek Konferensie
Artikels is die hartklop van VLU en dames het erkenning ontvang vir harde werk. Die Alldays Dames vaar baie goed, ons is trots op elkeen wat artikels ingeskryf het en pryse ontvang het

Konferensie Artikels
Blomme - Handvlyt
Rhoda Ives 1ste plek
Noël De Klerk 2de plek

Borduurmasjien -Kersfees tafelloper
Marinda Conroy 1ste plek
Breiwerk - Stel van drie mandjies
Rhenia Gallon 3 de plek
Fotografie - Vetplante
Saartjie Janse Van Rensburg 2de plek
Gebak - Choux poffertjies
Sanet Meyer 2de plek
Lekkers - Gesoute Karamel Fudge
Sanet Meyer 2de plek
Handvlyt - Kreatiewe Gliserien seep
Masjienwerk - Maxi dagrok
Rhenia Gallon 1ste plek
Marinda Conroy 3de plek
Preservering - Kerrie boontjies
Sanet Meyer - 1ste plek
Skryfkuns - Hier sit ek/ons in die donker
Carike McKinnon 2de plek
Alldays Tak - Verdienstelikheid Trofee
Beste Takalbum

Kongres Artikels
Breiwerk- drie opgestopte, oorgetrekte hangers
Annelie Venter 3de plek
Handborduur - 3D houer met deksel
Rhenia Gallon 1ste plek
Handvlyt - Batik Tafelloper
Rhoda Ives 1ste plek
Lekkers - Gegeurde Sjokoladetruffels
Saartjie Janse Van Rensburg 2de plek

Photos from VLU Alldays's post 04/03/2026

Deel 2
Tydens die 31ste Vlu Noord Koraalstreek Konferensie het Susan Coetzer opgetree as Geleentheidspreker. Al die "koeke" en "terte" het haar baie geniet. Wát 'n dag, wat ons vir altyd sal onthou ♥️💎🐆💪

Want your hotel to be the top-listed Hotel in Alldays?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Alldays
0909