VLU Brackenhurst
04/10/2025
βn Fantastiese uitstappie na die Adler Museum of Medicine! Ons toer was vol interessante stories oor die geskiedenis van medisyne β en David, ons gids, het dit met sy humor en entoesiasme nΓ³g meer besonders gemaak. πΏπ©Ίπβ
04/09/2025
Kongres, Meulstroom 2025
04/09/2025
2025
04/09/2025
September Byeenkoms β VLU Brackenhurst
Die tema van ons September-vergadering was Kuns. Ons lede is aangemoedig om hul kunswerke uit te stal β van handwerk tot gebottelde produkte β en dit het die saal gevul met kreatiwiteit en kleur.
βn Hoogtepunt van die dag was die deel van die geskiedenis van ons tak. Vir die lede wat al meer as 20 jaar betrokke is, was dit besonders spesiaal en nostalgies om saam terug te kyk en herinneringe te herleef.
13/08/2025
VLU Brackenhurst het vandag sopmengsel in bottels uitgedeel by Silverkroon Ouetehuis as deel van ons omgee-projek.
βn Klein gebaar wat groot harte warm maak β letterlik Γ©n figuurlik! β€οΈπ²
Baie dankie aan al ons lede wat bygedra het tot hierdie spesiale projek. πΈ
08/08/2025
VLU Vergadering Augustus 2025
Tydens ons onlangse vergadering het ons met trots Taalmaand gevier β 'n geleentheid wat op βn prettige en betekenisvolle manier deur ons voorsitter, Brenda, aangebied is.
Lede het deelgeneem aan ons kompetisie-artikels, en daar was ook opgewondenheid rondom die gelukkige trekking. Verder het ons saam feesgevier met die lede wat gedurende die maand verjaar het.
βn Spesiale dankie aan almal wat bygedra het tot βn gesellige en suksesvolle dag!
09/06/2025
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Culinary Team
Attire
Website
Address
NG Kerk Brackenhurst, 63 Hennie Alberts Street
Alberton