RAFS Funerals

RAFS Funerals

Share

02/11/2025

Net n baie baie GROOT dankie aan RAFS Funerals wat gister alles so moontlik en mooi en spesiaal gemaak het om mamma tot ruste te kon lê. Hulle het ouma Lena, pa Alf en nou mammie tot ruste gelê. Hul is so n goeie span en baie hulpvaardig. Ek sal hul vir enige een aanbeveel.
Dankie Ronnie en Alison.🙏🤗💐
Magda Fancutt

Want your practice to be the top-listed Clinic in Alberton?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Dorp Road, Alberton North
Alberton
1445