Albertinia Hotel
04/07/2026
🏨 Nog 'n Kamer, Nog 'n Opgradering! ✨
Ons is trots om aan te kondig dat nog 'n kamer by Albertinia Hotel volledig opgegradeer en vernuwe is!
✅ 7 kamers voltooi
🔨 Nog net 3 om te gaan!
Ons werk hard om vir elke gas 'n vars, moderne en gemaklike verblyf te bied. Dankie vir julle volgehoue ondersteuning – ons sien uit daarna om julle in ons nuwe kamers te verwelkom! 🌿🛏️
04/07/2026
03/07/2026
FRIDAY SPECIAL😁
Specials available as sit down and take away from 10:00 to 20:00. For orders and bookings please contact us on ☎️ 064 774 2609 or ☎️ 028 735 1030.
Want your restaurant to be the top-listed Restaurant in Albertinia?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
61 Main Road
Albertinia
6695