Ons Winkel Riversdal
16/07/2026
Dit is nog lekker koel! Kom koop vir jou 'n trui of warm top vir die laaste koue dae by Ons Winkel Riversdal.
Goeie kwaliteit, goeie pryse!
📍Robertsonstraat 6 (oorkant Shoprite)
☎️Anna-Marie 083 704 9917
12/07/2026
Opsoek na jou naaste Ons Winkel? 📍
Of jy nou jou huis wil opruim, op soek is na kwaliteit tweedehandse items, of bloot daarvan hou om 'n goeie winskopie te vind – daar is 'n Ons Winkel naby jou. By ons winkels kry jy 'n wye verskeidenheid klere, meubels, huisraad, boeke, speelgoed en nog baie meer, alles teen bekostigbare pryse.
Wanneer jy by 'n Ons Winkel koop of skenk, doen jy meer as net inkopies. Jy help om skenkings 'n tweede lewe te gee en ondersteun terselfdertyd Solidariteit Helpende Hand se projekte. Elke aankoop en elke skenking maak 'n tasbare verskil.
Moenie wag nie – vind vandag jou naaste Ons Winkel op ons webtuiste www.onswinkel.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Address
6 Robertson Street
Abaqulusi
6670
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 17:00 |
| Tuesday | 08:30 - 17:00 |
| Wednesday | 08:30 - 17:00 |
| Thursday | 08:30 - 17:00 |
| Friday | 08:30 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |