Kronkelpad
11/27/2019
Aan al ons Kronkelpad FB vriende, ons sal spoedig foto's oplaai van Denis se debuut bekendstelling van sy 1ste digbundel.
Hier is net so voorsmakie van ons groot vriend Denis Schreiber met sy bekendstelling.
Ons het nog digbundels beskikbaar.
R150 vir die digbundel Kronkelpad.
Kontak asb vir Lynette du Toit op 076 167 4791 om seker te maak jy kry een.
E-pos: [email protected]
Indien dit gepos moet word vir jou, sal die posgeld vir jou eie rekening wees.
11/15/2019
Onthou asb vanaf Dinsdag die 19de sal die debuut digbundel Kronkelpad beskikbaar wees in die Oos-Kaap.
Ons digtersvriend het vandag op sy ysterperd geklim en die paaie aangedurf.... kom ons hoop daar is nuwe gedigte op die horison wat wag.
Ons het so klein bietjie motivering vir almal se lewenspaadjies, van Dr Owen.
Geniet julle naweek en wees veilig.
Kontak Lynette vir bestellings vir Kronkelpad.
Sel: 076 167 4791
[email protected]
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
2800 N Terminal Rd
Houston, TX
77032