OUD
29/05/2026
Net betyds...
Soos Ruan in ons video-reeks verduidelik het, kan goeie dry aged vleis nie gejaag word nie.
Wel, die wagtyd is verby.
Ons nuutste batch het nou sy sweet spot bereik en is gereed vir die rak. Die kleur is reg, die geur is vol en die proses het presies gedoen wat dit moes.
Dis dry aged vleis soos dit bedoel is om geรซet te word.
๐ Beskikbaar by Weskus Mark
๐ฒ Of WhatsApp ons om aflewering te reรซl (beskikbaar in sekere areas)
Moenie te lank wag nie....
๐ฅ Episode 3: Die proses agter die skerms
Tyd is die een bestanddeel wat jy nie kan vervang nie.
In hierdie laaste episode gesels Ruan Jnr oor die dry aging proses self en hoekom ons nie vleis voor 28 dae uit die Dry Ager haal nie.
Volgens hom lรช die sweet spot tussen 28 en 35 dae. Dis wanneer die proses sy beste werk doen. Die kleur van die vleis verander, die tekstuur ontwikkel en die geur word voller, ryker en meer kompleks.
Dit is die verskil wat tyd maak.
Hierdie reeks is in samewerking met Dry Ager South Africa wat by ons in die winkel kom kuier het om te wys hoe ons hul masjien gebruik en die hele proses agter die skerms vas te vang.
Dankie dat julle saam met ons die wรชreld van dry aged vleis ontdek het. Nou weet julle waarom ons glo dat die beste vleis nie gejaag kan word nie.
Tyd is ons bestanddeel.
10/05/2026
Aan al ons mammasโฆ jonk รฉn OUD
Die hande wat voed.
Die harte wat dra.
Die liefde wat families bymekaar hou, dag nรก dag.
Dankie vir alles wat julle is en alles wat julle elke dag gee, dikwels sonder dat iemand dit eers raaksien.
Gelukkige Moedersdag van OUD Premium droรซ-verouderde vleis!
๐ฅ ๐๐ฉ๐ข๐ฌ๐จ๐๐ ๐: ๐๐ข๐ญ ๐๐๐ ๐ข๐ง ๐ฅ๐๐ง๐ค ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ ๐๐ข๐ ๐ฌ๐ญ๐๐๐ค ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐๐จ๐ซ๐ ๐ฌ๐ข๐๐ง
Goeie dry aged vleis begin nie net by die masjien nie.
Dit begin by die regte vleiskeuse, kwaliteit en voorbereiding.
In hierdie episode gesels Ruan Jnr oor:
โข Waarna hy kyk wanneer vleis gekies word
โข Hoekom kwaliteit van die begin af saak maak
โข Hoe die voorbereiding die eindproduk beรฏnvloed
Want met dry aging kan jy nie shortcuts vat nie.
๐๐ช๐ฆ๐ณ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ณ๐ฆ๐ฆ๐ฌ๐ด ๐ช๐ด ๐ช๐ฏ ๐ด๐ข๐ฎ๐ฆ๐ธ๐ฆ๐ณ๐ฌ๐ช๐ฏ๐จ ๐ฎ๐ฆ๐ต ๐๐ณ๐บ ๐๐จ๐ฆ๐ณ ๐๐ฐ๐ถ๐ต๐ฉ ๐๐ง๐ณ๐ช๐ค๐ข ๐ธ๐ข๐ต ๐ฃ๐บ ๐ฐ๐ฏ๐ด ๐ช๐ฏ ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ธ๐ช๐ฏ๐ฌ๐ฆ๐ญ ๐ฌ๐ฐ๐ฎ ๐ฌ๐ถ๐ช๐ฆ๐ณ ๐ฉ๐ฆ๐ต ๐ฐ๐ฎ ๐ต๐ฆ ๐ธ๐บ๐ด ๐ฉ๐ฐ๐ฆ ๐ฐ๐ฏ๐ด ๐ฉ๐ถ๐ญ ๐ฎ๐ข๐ด๐ซ๐ช๐ฆ๐ฏ ๐จ๐ฆ๐ฃ๐ณ๐ถ๐ช๐ฌ ๐ฆ๐ฏ ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ฉ๐ฆ๐ญ๐ฆ ๐ฑ๐ณ๐ฐ๐ด๐ฆ๐ด ๐ข๐จ๐ต๐ฆ๐ณ ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ด๐ฌ๐ฆ๐ณ๐ฎ๐ด ๐ท๐ข๐ด ๐ต๐ฆ ๐ท๐ข๐ฏ๐จ.
Kyk gerus hoe premium vleis eintlik begin!
๐ฅ ๐๐ฝ๐ถ๐๐ผ๐ฑ๐ฒ ๐: ๐๐ข๐ ๐ฐ๐๐๐ซ๐ก๐๐ข๐ ๐จ๐จ๐ซ ๐๐ซ๐ฒ ๐๐ ๐๐ ๐ฏ๐ฅ๐๐ข๐ฌ
Wat is die verskil tussen wet aging en dry aging?
En hoekom maak dit saak vir wat op jou bord eindig?
Ruan Jnr breek dit eenvoudig op
Van vleisgehalte, tot die proses, tot daai een ding wat almal eintlik wil weetโฆ
Is dit die moeite werd?
Sy antwoord is eenvoudig:
โDis moer lekker.โ
Hierdie reeks is in samewerking met Dry Ager South Africa wat by ons in die winkel kom kuier het. Om te sien hoe ons hul masjien gebruik en die hele proses agter die skerms vas te vang!
Kyk die eerste video en sien self hoekom tyd, tegnologie en kwaliteit vleis alles verander.
๐๐ซ๐ฒ๐๐ ๐๐ซ.๐๐จ.๐ณ๐
Now at Spar Langebaan!
Only the finest cuts...
16/04/2026
Hierdie plasing mag sensitiewe inhoud bevatโฆ
โฆvir diegene wat kwaliteit kan herken!
Ons het tans die volgende besikbaar:
C-Graad T-Bones en Sirloin on the bone.
Van โn ouer bees, met daai kenmerkende geel vetjie en โn dieper, voller geur. Dis โn meer robuuste steak. Vir diegene wat hou van regte, uitgesproke smaak en โn meer tradisionele eetervaring.
AB-Graad T-Bones en Sirloin on the bone.
Die perfekte balans tussen jonger en ouer bees. Sagter op die byt, met genoeg vetjies vir sappigheid en geur. โn Verfynde snit wat maklik geniet word.
Twee verskillende ervarings. Dieselfde toewyding aan kwaliteit.
Hierdie pryse mag jou selfbeheersing uitdaag.....
Beskikbaar in Weskus MARK of ons kan aflewer by jou deur!
Whatsapp Ruan op 072 550 3242
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Vredenburg
7380